Volgens Lukas
Hoofstukke
Oorsig
-
Jesus, “Here van die Sabbat” (1-5)
Man met misvormde hand word genees (6-11)
Die 12 apostels (12-16)
Jesus leer en genees mense (17-19)
Faktore vir geluk en waarskuwings (20-26)
Liefde vir vyande (27-36)
Hou op om te oordeel (37-42)
Geken aan sy vrugte (43-45)
Huise met goeie en slegte fondament (46-49)
-
Vrouens saam met Jesus (1-3)
Illustrasie van saaier (4-8)
Hoekom Jesus illustrasies gebruik het (9, 10)
Illustrasie van saaier verduidelik (11-15)
Lamp moenie bedek word nie (16-18)
Jesus se ma en broers (19-21)
Jesus laat ’n storm bedaar (22-25)
Jesus stuur demone in varke in (26-39)
Jaïrus se dogter; ’n vrou raak aan Jesus se bo-kleed (40-56)
-
Die Twaalf word opgelei vir bediening (1-6)
Herodes verward oor Jesus (7-9)
Jesus voed 5 000 (10-17)
Petrus identifiseer die Christus (18-20)
Jesus se dood voorspel (21, 22)
Ware dissipelskap (23-27)
Jesus se voorkoms verander (28-36)
Demoonbesete seun word genees (37-43a)
Jesus se dood weer voorspel (43b-45)
Dissipels stry oor wie belangrikste is (46-48)
Wie nie teen ons is nie, is vir ons (49, 50)
’n Samaritaanse dorpie verwerp Jesus (51-56)
Hoe om Jesus te volg (57-62)
-
Suurdeeg van die Fariseërs (1-3)
Vrees God, nie mense nie (4-7)
Erken eenheid met Christus (8-12)
Illustrasie van dwase ryk man (13-21)
Hou op om bekommerd te wees (22-34)
Klein kuddetjie (32)
Waaksaamheid (35-40)
Die getroue bestuurder en ’n ontroue bestuurder (41-48)
Nie vrede nie, maar verdeeldheid (49-53)
Ondersoek betekenis van die tye (54-56)
Los sake gou op (57-59)
-
Toon berou of word vernietig (1-5)
Illustrasie van vyeboom sonder vrugte (6-9)
Vrou wat krom getrek is, op Sabbat genees (10-17)
Illustrasies van mosterdsaadjie en suurdeeg (18-21)
Inspanning nodig om deur nou deur te gaan (22-30)
Herodes, “daardie jakkals” (31-33)
Jesus treur oor Jerusalem (34, 35)
-
Priesters beplan om Jesus dood te maak (1-6)
Voorbereidings vir laaste Pasga (7-13)
Here se Aandmaal ingestel (14-20)
“My verraaier is by my aan tafel” (21-23)
Stryery oor wie belangrikste is (24-27)
Jesus se verbond vir ’n koninkryk (28-30)
Jesus voorspel dat Petrus hom sal verloën (31-34)
Voorbereiding is belangrik; die twee swaarde (35-38)
Jesus se gebed op die Olyfberg (39-46)
Jesus in hegtenis geneem (47-53)
Petrus verloën Jesus (54-62)
Jesus word bespot (63-65)
Verhoor voor die Sanhedrin (66-71)