Volgens Matteus
Hoofstukke
Oorsig
-
Jesus, “Here van die Sabbat” (1-8)
Man met misvormde hand word genees (9-14)
God se geliefde kneg (15-21)
Demone deur heilige gees uitgedryf (22-30)
Onvergeeflike sonde (31, 32)
Boom aan sy vrugte geken (33-37)
Teken van Jona (38-42)
Wanneer ’n onrein gees terugkeer (43-45)
Jesus se ma en broers (46-50)
-
ILLUSTRASIES OOR DIE KONINKRYK (1-52)
Die saaier (1-9)
Hoekom Jesus illustrasies gebruik het (10-17)
Illustrasie van saaier verduidelik (18-23)
Koring en onkruid (24-30)
Mosterdsaadjie en suurdeeg (31-33)
Gebruik van illustrasies vervul profesie (34, 35)
Illustrasie van koring en onkruid word verduidelik (36-43)
Skat en mooi pêrel (44-46)
Die sleepnet (47-50)
Nuwe en ou skatte (51, 52)
Jesus in tuisgebied verwerp (53-58)
-
Priesters beplan om Jesus dood te maak (1-5)
Lekkerruik-olie op Jesus uitgegooi (6-13)
Die laaste Pasga; Jesus word verraai (14-25)
Here se Aandmaal ingestel (26-30)
Jesus voorspel dat Petrus hom sal verloën (31-35)
Jesus bid in Getsemane (36-46)
Jesus in hegtenis geneem (47-56)
Verhoor voor die Sanhedrin (57-68)
Petrus verloën Jesus (69-75)