Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

Esra

Hoofstukke

1 2 3 4 5 6 7 8 9 10

Oorsig

  • 1

    • Koning Kores se bevel om tempel te herbou (1-4)

    • Voorbereidings vir ballinge om uit Babilon terug te keer (5-11)

  • 2

    • Lys van ballinge wat teruggekeer het (1-67)

      • Tempelknegte (43-54)

      • Kinders van knegte van Salomo (55-57)

    • Vrywillige bydraes vir tempel (68-70)

  • 3

    • Altaar herbou en offerandes geoffer (1-7)

    • Herbouing van tempel begin (8, 9)

    • Fondament van tempel gelê (10-13)

  • 4

    • Bouwerk teëgestaan (1-6)

    • Vyande stuur klagte aan koning Artasasta (7-16)

    • Artasasta se antwoord (17-22)

    • Bouwerk aan tempel stopgesit (23-24)

  • 5

    • Jode begin weer met bouwerk (1-5)

    • Tattenai se brief aan koning Darius (6-17)

  • 6

    • Darius se ondersoek en bevel (1-12)

    • Tempel voltooi en toegewy (13-18)

    • Pasga gehou (19-22)

  • 7

    • Esra kom na Jerusalem (1-10)

    • Artasasta se brief aan Esra (11-26)

    • Esra loof Jehovah (27-28)

  • 8

    • Lys van dié wat saam met Esra teruggekom het (1-14)

    • Voorbereidings vir reis (15-30)

    • Vertrek uit Babilon en aankoms in Jerusalem (31-36)

  • 9

    • Israeliete trou met ander volke (1-4)

    • Esra bely volk se sondes in gebed (5-15)

  • 10

    • Verbond om uitlandse vrouens weg te stuur (1-14)

    • Uitlandse vrouens weggestuur (15-44)