Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

Hosea

Hoofstukke

1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14

Oorsig

  • 1

    • Hosea se vrou en haar kinders (1-9)

      • Jisreël (4), Lo-Ruhama (6) en Lo-Ammi (9)

    • Hoop op herstel en eenheid (10, 11)

  • 2

    • Ontroue Israel gestraf (1-13)

    • Teruggebring na Jehovah, haar man (14-23)

      • Sy sal Jehovah “My man” noem (16)

  • 3

    • Hosea koop sy ontroue vrou terug (1-3)

    • Israel sal na Jehovah terugkeer (4, 5)

  • 4

    • Jehovah se regsaak teen Israel (1-8)

      • Geen kennis van God in land (1)

    • Israel se afgodediens en seksuele losbandigheid (9-19)

      • Gees van prostitusie laat hulle afdwaal (12)

  • 5

    • Oordeel oor Efraim en Juda (1-15)

  • 6

    • Versoek om na Jehovah terug te keer (1-3)

    • Volk se lojale liefde verdwyn gou (4-6)

      • Lojale liefde beter as offerandes (6)

    • Volk se skandelike gedrag (7-11)

  • 7

    • Efraim se goddeloosheid beskryf (1-16)

      • Kan nie uit God se vangnet ontsnap nie (12)

  • 8

    • Gevolge van afgodediens (1-14)

      • Saai wind, oes stormwind (7)

      • Israel het sy Maker vergeet (14)

  • 9

    • God verwerp Efraim weens sondes (1-17)

      • Toegewy aan skandelike god (10)

  • 10

    • Israel, slegte wingerdstok, sal vernietig word (1-15)

  • 11

    • God lief vir Israel vandat hy seun was (1-12)

      • “Uit Egipte het ek my seun geroep” (1)

  • 12

    • Efraim moet na Jehovah terugkeer (1-14)

      • Jakob het stryd met God gevoer (3)

      • Jakob het gesmeek om geseën te word (4)

  • 13

    • Afvallige Efraim het Jehovah vergeet (1-16)

      • “Waar is jou angels, o Dood?” (14)

  • 14

    • Versoek om na Jehovah terug te keer (1-3)

      • Offer lof van ons lippe (2)

    • Israel se ontrouheid genees (4-9)