Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

Aan die Romeine

Hoofstukke

1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15 16

Oorsig

  • 1

    • Groete (1-7)

    • Paulus wil Rome besoek (8-15)

    • Regverdige sal deur geloof lewe (16, 17)

    • Goddeloses het geen verskoning nie (18-32)

      • God se eienskappe in skepping gesien (20)

  • 2

    • God se oordeel oor Jode en Grieke (1-16)

      • Hoe die gewete werk (14, 15)

    • Die Jode en die Wet (17-24)

    • Besnydenis van die hart (25-29)

  • 3

    • “God sal betroubaar wees” (1-8)

    • Jode sowel as Grieke onder sonde (9-20)

    • Regverdigheid deur geloof (21-31)

      • Niemand kan God se glorieryke eienskappe volmaak weerspieël nie (23)

  • 4

    • Abraham as regverdig beskou weens geloof (1-12)

      • Abraham, die vader van almal wat geloof het (11)

    • Belofte as gevolg van geloof ontvang (13-25)

  • 5

    • Met God versoen deur Christus (1-11)

    • Dood deur Adam, lewe deur Christus (12-21)

      • Sonde en dood het na almal versprei (12)

      • Een regverdige daad (18)

  • 6

    • Nuwe lewe deur doop in Christus (1-11)

    • Moenie dat sonde in julle liggame regeer nie (12-14)

    • Van slawe van sonde tot slawe van God (15-23)

      • Betaling vir sonde: dood; God se gawe: lewe (23)

  • 7

    • Illustrasie oor bevryding van Wet (1-6)

    • Sonde bekend gemaak deur Wet (7-12)

    • Die stryd teen sonde (13-25)

  • 8

    • Lewe en vryheid deur die gees (1-11)

    • Gees van aanneming getuig (12-17)

    • Skepping wag op vryheid van God se kinders (18-25)

    • “Die gees pleit vir ons” (26, 27)

    • Vooraf gekies deur God (28-30)

    • Oorwinning deur God se liefde (31-39)

  • 9

    • Paulus hartseer oor vleeslike Israel (1-5)

    • Abraham se ware nageslag (6-13)

    • God se keuse kan nie bevraagteken word nie (14-26)

      • Voorwerpe van woede en van genade (22, 23)

    • Net ’n oorblyfsel sal gered word (27-29)

    • Israel se struikeling (30-33)

  • 10

    • Hoe om God se regverdigheid te verkry (1-15)

      • Openbare bekendmaking (10)

      • Om Jehovah se naam aan te roep, beteken redding (13)

      • Lieflike voete van verkondigers (15)

    • Goeie nuus verwerp (16-21)

  • 11

    • Die hele Israel nie verwerp nie (1-16)

    • Illustrasie van olyfboom (17-32)

    • Diepte van God se wysheid (33-36)

  • 12

    • Julle liggame ’n lewende offerande (1, 2)

    • Verskillende vermoëns, een liggaam (3-8)

    • Hoe om as ware Christene te lewe (9-21)

  • 13

    • Onderdanigheid aan owerhede (1-7)

      • Betaling van belasting (6, 7)

    • Liefde vervul die Wet (8-10)

    • Gedra julle soos mense hulle in die dag gedra (11-14)

  • 14

    • Moenie mekaar oordeel nie (1-12)

    • Moenie ander laat struikel nie (13-18)

    • Bevorder vrede en eenheid (19-23)

  •  15

    • Verwelkom mekaar, soos Christus gedoen het (1-13)

    • Paulus, kneg van die nasies (14-21)

    • Paulus se reisplanne (22-33)

  • 16

    • Paulus stel Febe voor, ’n bedienaar (1, 2)

    • Groete aan Romeinse Christene (3-16)

    • Waarskuwing teen verdeeldhede (17-20)

    • Groete van Paulus se medewerkers (21-24)

    • Heilige geheim nou bekend (25-27)