Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

Ester

Hoofstukke

1 2 3 4 5 6 7 8 9 10

Oorsig

  • 1

    • Koning Ahasveros se fees in Susan (1-9)

    • Koningin Vasti weier om gehoorsaam te wees (10-12)

    • Koning raadpleeg wyse manne (13-20)

    • Koning se bevel uitgestuur (21, 22)

  • 2

    • Soektog na nuwe koningin (1-14)

    • Ester word koningin (15-20)

    • Mordegai waarsku koning teen komplot (21-23)

  • 3

    • Koning gee Haman hoë posisie (1-4)

    • Haman beplan om Jode te vernietig (5-15)

  • 4

    • Mordegai treur (1-5)

    • Mordegai vra Ester se hulp (6-17)

  • 5

    • Ester verskyn voor koning (1-8)

    • Haman woedend en verwaand (9-14)

  • 6

    • Mordegai deur koning vereer (1-14)

  • 7

    • Ester maak Haman se plan bekend (1-6a)

    • Haman gehang aan paal wat hy gemaak het (6b-10)

  • 8

    • Mordegai bevorder (1, 2)

    • Ester smeek koning (3-6)

    • Koning se tweede bevel (7-14)

    • Verligting en vreugde vir Jode (15-17)

  • 9

    • Oorwinning van Jode (1-19)

    • Die fees Purim ingestel (20-32)

  • 10

    • Mordegai bekend en magtig (1-3)