Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

Prediker

Hoofstukke

1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12

Oorsig

  • 1

    • Alles is nutteloos (1-11)

      • Aarde bestaan vir ewig (4)

      • Kringlope in natuur (5-7)

      • Niks nuuts onder son (9)

    • Mens se wysheid beperk (12-18)

      • Gejaag na wind (14)

  • 2

    • Salomo se projekte (1-11)

    • Mens se wysheid van min waarde (12-16)

    • Nutteloosheid van harde werk (17-23)

    • Eet, drink en geniet werk (24-26)

  • 3

    • ’n Tyd vir alles (1-8)

    • Om lewe te geniet, is gawe van God (9-15)

      • Ewigheid in mens se hart (11)

    • God oordeel almal met geregtigheid (16, 17)

    • Mense sowel as diere sterf uiteindelik (18-22)

      • Almal keer na stof terug (20)

  • 4

    • Onderdrukking erger as dood (1-3)

    • Gebalanseerde beskouing van werk (4-6)

    • Waarde van vriend (7-12)

      • Twee is beter as een (9)

    • Heerser se lewe kan nutteloos wees (13-16)

  • 5

    • Nader God met gepaste vrees (1-7)

    • Hoë amptenare dopgehou deur dié wat hoër is (8, 9)

    • Nutteloosheid van rykdom (10-20)

      • Dié wat geld liefhet, nooit tevrede nie (10)

      • Werker se slaap is soet (12)

  • 6

    • Besittings, maar dit word nie geniet nie (1-6)

    • Geniet wat jy nou het (7-12)

  • 7

    • Goeie naam en sterfdag (1-4)

    • Wyse man se teregwysing (5-7)

    • Uiteinde beter as begin (8-10)

    • Voordeel van wysheid (11, 12)

    • Goeie dae en slegte dae (13-15)

    • Vermy uiterstes (16-22)

    • Opmerkings van byeenbringer (23-29)

  • 8

    • Onvolmaakte heerskappy van mense (1-17)

      • Gehoorsaam koning se bevele (2-4)

      • Mens heers oor mens tot sy nadeel (9)

      • Wanneer mense nie gou gestraf word nie (11)

      • Eet, drink en wees vreugdevol (15)

  • 9

    • Dieselfde uiteinde vir almal (1-3)

    • Geniet lewe voordat jy sterf (4-12)

      • Dooies weet niks (5)

      • Geen bedrywighede in Graf nie (10)

      • Tyd en onverwagse gebeure (11)

    • Wysheid nie altyd waardeer nie (13-18)

  • 10

    • Bietjie dwaasheid bederf wysheid (1)

    • Gevare van onbekwaamheid (2-11)

    • Treurige toestand van dwase (12-15)

    • Dwaasheid onder heersers (16-20)

      • Voël kan oorvertel wat gesê is (20)

  • 11

    • Gryp geleentheid aan (1-8)

      • Stuur brood uit op die water (1)

      • Saai saad van oggend tot aand (6)

    • Geniet jeug, maar wees verstandig (9, 10)

  • 12

    • Dink aan Skepper voordat jy oud word (1-8)

    • Byeenbringer se slotsom (9-14)

      • Wyse woorde soos osprikkels (11)

      • Vrees ware God (13)