DIE BYBEL – NUWE WÊRELD-VERTALING (2019-HERSIENING)

Joël – Oorsig

Afrikaans
Joël – Oorsig
https://cms-imgp.jw-cdn.org/img/p/1001061100/univ/wpub/1001061100_univ_sqr_xl.jpg
nwt Joël bl. 1315

Joël

Hoofstukke

1 2 3

Oorsig

  • 1

    • Verskriklike sprinkaanplaag (1-14)

    • “Dag van Jehovah is naby” (15-20)

      • Profeet roep tot Jehovah (19, 20)

  • 2

    • Jehovah se dag en sy groot leërmag (1-11)

    • Versoek om na Jehovah terug te keer (12-17)

      • “Skeur julle harte” (13)

    • Jehovah antwoord sy volk (18-32)

      • ‘Ek sal my gees uitstort’ (28)

      • Tekens in hemel en op aarde (30)

      • “Elkeen wat die naam van Jehovah aanroep, sal gered word” (32)

  • 3

    • Jehovah oordeel al die nasies (1-17)

      • Josafat-vallei (2, 12)

      • Vallei van oordeel (14)

      • Jehovah, ’n vesting vir Israel (16)

    • Jehovah seën sy volk (18-21)