Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

Die tweede brief aan Timoteus

Hoofstukke

1 2 3 4

Oorsig

  • 1

    • Groete (1, 2)

    • Paulus dank God vir Timoteus se geloof (3-5)

    • Hou gawe van God soos ’n vuur aan die gang (6-11)

    • Bly by gesonde woorde (12-14)

    • Paulus se vyande en vriende (15-18)

  • 2

    • Leer getroues, wat dan ander kan leer (1-7)

    • Ly ter wille van die goeie nuus (8-13)

    • Hanteer God se woord reg (14-19)

    • Vlug vir begeertes van die jeug (20-22)

    • Hoe om teenstanders te hanteer (23-26)

  •   3

    • Swaar tye in die laaste dae (1-7)

    • Volg Paulus se voorbeeld noukeurig (8-13)

    • “Bly by die dinge wat jy geleer het” (14-17)

      • Die hele Skrif deur God geïnspireer (16)

  • 4

    • ‘Voer jou bediening ten volle uit’ (1-5)

      • Verkondig die woord dringend (2)

    • “Ek het die goeie stryd gestry” (6-8)

    • Persoonlike opmerkings (9-18)

    • Groete (19-22)