Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

Levitikus

Hoofstukke

Oorsig

  • 1

    • Die brandoffer (1-17)

  • 2

    • Die graanoffer (1-16)

  • 3

    • Die vrede-offer (1-17)

      • Moenie vet of bloed eet nie (17)

  • 4

    • Die sonde-offer (1-35)

  • 5

    • Spesifieke sondes en offers daarvoor (1-6)

      • Rapportering van sondes van ander (1)

    • Alternatiewe offers vir armes (7-13)

    • Skuldoffer vir onopsetlike sondes (14-19)

  • 6

    • Meer oor skuldoffer (1-7)

    • Instruksies oor offers (8-30)

      • Die brandoffer (8-13)

      • Die graanoffer (14-23)

      • Die sonde-offer (24-30)

  • 7

    • Instruksies oor offers (1-21)

      • Die skuldoffer (1-10)

      • Die vrede-offer (11-21)

    • Verbied om vet of bloed te eet (22-27)

    • Priesters se deel (28-36)

    • Slotkommentaar oor offers (37, 38)

  • 8

    • Inhuldiging van Aäronitiese priesterdom (1-36)

  • 9

    • Aäron bring offers (1-24)

  • 10

    • Vuur van Jehovah maak Nadab en Abihu dood (1-7)

    • Voorskrifte vir priesters oor kos en drank (8-20)

  • 11

    • Rein en onrein diere (1-47)

  • 12

    • Reiniging ná geboorte van kind (1-8)

  • 13

    • Voorskrifte oor melaatsheid (1-46)

    • Melaatsheid op klere (47-59)

  • 14

    • Reiniging van melaatsheid (1-32)

    • Reiniging van besmette huise (33-57)

  • 15

    • Onrein afskeidings uit geslagsorgane (1-33)

  • 16

    • Die Versoendag (1-34)

  • 17

    • Die tabernakel, die plek vir offerandes (1-9)

    • Verbied om bloed te eet (10-14)

    • Voorskrifte oor diere wat dood gevind is (15, 16)

  • 18

    • Onwettige seksuele omgang (1-30)

      • Moenie Kanaäniete navolg nie (3)

      • Met bloedfamilie (6-18)

      • Gedurende menstruasie (19)

      • Homoseksuele dade (22)

      • Met diere (23)

      • ‘Bly rein of land sal julle uitbraak’ (24-30)

  • 19

    • Verskeie wette oor heiligheid (1-37)

      • Oesoorblyfsels vir armes en uitlanders (9, 10)

      • Neem dowes en blindes in ag (14)

      • Laster (16)

      • Moenie wrok koester nie (18)

      • Toorkuns en spiritisme verbied (26, 31)

      • Tatoeëermerke verbied (28)

      • Respek vir bejaardes (32)

      • Hoe om uitlanders te behandel (33, 34)

  • 20

    • Aanbidding van Molog; spiritisme (1-6)

    • Wees heilig en respekteer ouers (7-9)

    • Doodstraf vir seksoortreders (10-21)

    • Wees heilig om in land te bly (22-26)

    • Doodstraf vir dié wat spiritisme beoefen (27)

  • 21

    • Priesters moet heilig en rein wees (1-9)

    • Hoëpriester moet hom nie verontreinig nie (10-15)

    • Priesters moenie liggaamlike gebreke hê nie (16-24)

  • 22

    • Priesterlike reinheid en eet van heilige dinge (1-16)

    • Slegs offers sonder gebreke aanvaarbaar (17-33)

  • 23

    • Heilige dae en feeste (1-44)

      • Sabbat (3)

      • Pasga (4, 5)

      • Fees van Ongesuurde Brode (6-8)

      • Offer van eerstelinge (9-14)

      • Fees van Weke (15-21)

      • Oesoorblyfsels vir armes en uitlanders (22)

      • Fees van Trompette (23-25)

      • Versoendag (26-32)

      • Huttefees (33-43)

  • 24

    • Olie vir lampe in tabernakel (1-4)

    • Offerbrode (5-9)

    • Lasteraar van God se naam gestenig (10-23)

  • 25

    • Die Sabbatsjaar (1-7)

    • Die Jubeljaar (8-22)

    • Eiendomme teruggegee (23-34)

    • Hoe om armes te behandel (35-38)

    • Wette oor slawerny (39-55)

  • 26

    • Bly weg van afgodediens (1, 2)

    • Seëninge vir gehoorsaamheid (3-13)

    • Straf vir ongehoorsaamheid (14-46)

  • 27

    • Terugkoop van gewyde dinge (1-27)

    • Dinge onvoorwaardelik aan Jehovah gewy (28, 29)

    • Terugkoop van tiendes (30-34)