Vrydag
“Gelukkig is dié wat besef dat hulle God nodig het” – Matteus 5:3
Oggend
-
9:20 Musiekvideo
-
9:30 Lied 160 en gebed
-
9:40 VOORSITTERSREDE: Oorvloedige geluk vir ewig – Is dit realisties? (Psalm 16:11; 100:2)
-
10:10 BYBELDRAMA:
Die goeie nuus volgens Jesus: Episode 4
“Dit is hoekom ek gekom het” (Matteus 4:23-25; 8:1-4, 14-17; 9:1-17; 12:1-21; Markus 1:21–3:19; Lukas 4:31-44; 5:12–6:16; Johannes 5:1-47)
-
11:05 Lied 17 en aankondigings
-
11:15 SIMPOSIUM: Profesieë oor die Messias wat vervul is!
-
• “Hy het ons siektes geneem” (Matteus 8:16, 17; Psalm 32:1, 2; Jesaja 53:4, 5)
-
• “Hy sal nie met mense stry . . . nie” (Matteus 12:15-21; Jesaja 42:1-4)
-
• “Sonder ’n illustrasie het hy nie . . . gepraat nie” (Matteus 13:34, 35; Psalm 78:2)
-
-
12:10 Lied 14 en pouse
Middag
-
1:35 Musiekvideo
-
1:45 Lied 23
-
1:50 Wat het Jesus ander oor die Sabbat geleer? (Matteus 12:1-14; Johannes 5:1-17)
-
2:10 SIMPOSIUM: Volg dié na wat ondersteuning aan Jesus gegee het in sy bediening!
-
• Die apostels (Lukas 6:13, 15, 16)
-
• Baie vroue (Matteus 27:55; Markus 15:40; Lukas 8:1-3)
-
-
2:50 Lied 76 en aankondigings
-
3:00 “Gelukkig is dié wat hulle klere was” (Openbaring 7:9, 10, 13-15; 22:14; Johannes 5:24-29)
-
3:30 Lied 155 en slotgebed

