Saterdag
“Dit maak ’n mens gelukkiger om te gee as om te ontvang” – Handelinge 20:35
Oggend
-
9:20 Musiekvideo
-
9:30 Lied 111 en gebed
-
9:40 ‘Hy het begin praat en hulle begin leer’ (Matteus 5:1, 2)
-
9:50 BYBELDRAMA:
Die goeie nuus volgens Jesus: Episode 5
“Verstom oor die manier waarop hy geleer het” (Matteus 5:3–7:29; Lukas 6:17-49)
-
10:25 Lied 89 en aankondigings
-
10:35 Wat kan keer dat ons gelukkig is? (Lukas 6:24-26)
-
10:50 Kan jy die beginsel agter die wet identifiseer? (Matteus 5:17-48)
-
11:15 SIMPOSIUM: Lesse uit die land van Jesus
-
• Sout en lig (Matteus 5:13-16)
-
• Plante en diere (Genesis 1:28, 29; Matteus 6:19, 26, 28; 7:6, 10, 15, 16)
-
-
11:40 DOOP: ‘Jou Vader wat in die geheim toekyk, sal jou beloon’ (Matteus 6:6)
-
12:10 Lied 51 en pouse
Middag
-
1:35 Musiekvideo
-
1:45 Lied 125
-
1:50 SIMPOSIUM: “Gelukkig is . . . ”
-
• “Dié wat besef dat hulle God nodig het” (Matteus 5:3)
-
• “Dié wat treur” (Matteus 5:4)
-
• “Dié wat saggeaard is” (Matteus 5:5)
-
• “Dié wat honger en dors na regverdigheid” (Matteus 5:6)
-
• “Dié wat genadig is” (Matteus 5:7)
-
• “Dié wat suiwer van hart is” (Matteus 5:8)
-
• “Dié wat vrede maak” (Matteus 5:9)
-
• “Dié wat ter wille van regverdigheid vervolg is” (Matteus 5:10)
-
• “Julle wanneer mense julle beledig” (Matteus 5:11, 12)
-
-
3:20 Lied 81 en aankondigings
-
3:30 “Hoekom is julle bekommerd?” (Matteus 6:19-33)
-
3:55 “Gaan in deur die nou poort” (Matteus 7:1-5, 12-14, 16-18, 24-27)
-
4:30 Lied 21 en slotgebed

