Sondag
“Gelukkig is julle oë omdat hulle sien, en julle ore omdat hulle hoor” – Matteus 13:16
Oggend
-
9:20 Musiekvideo
-
9:30 Lied 68 en gebed
-
9:40 SIMPOSIUM: Pas die lesse toe uit Jesus se illustrasies
-
• Vier soorte grond (Matteus 13:18-23)
-
• Koring en onkruid (Matteus 13:24-30)
-
• Mosterdsaadjie (Matteus 13:31, 32)
-
• Suurdeeg (Matteus 13:33)
-
• Sleepnet (Matteus 13:47-50)
-
-
11:00 Lied 64 en aankondigings
-
11:10 OPENBARE BYBELTOESPRAAK: Het jy die skat ontdek? (Matteus 13:44-46)
-
11:40 Opsomming van Die Wagtoring
-
12:10 Lied 140 en pouse
Middag
-
1:35 Musiekvideo
-
1:45 Lied 108
-
1:50 BYBELDRAMA:
Die goeie nuus volgens Jesus: Episode 6
“Is u die Een wat sou kom?” (Matteus 8:5-13; 11:2-30; 12:22–13:53; Markus 3:19–4:34; Lukas 7:1–8:21)
-
2:35 Lied 120 en aankondigings
-
2:45 Wat het jy geleer?
-
2:55 “Gelukkig is julle oë omdat hulle sien” (Matteus 7:1-5; 13:16, 17; Lukas 6:46-49; 10:21; Johannes 17:6; Jakobus 1:22-25)
-
3:45 Lied 163 en slotgebed

