Volg hulle geloof na

Hoe kan ons nou daarby baat vind om te leer oor die manne en vroue van geloof in die Bybel?

Tydlyn

Die tydlyn en kaarte sal jou help om te visualiseer wanneer en waar hierdie getroue Bybelkarakters gelewe het.

’n Brief van die Bestuursliggaam

Die Bestuursliggaam spoor almal hartlik aan om ten volle by hierdie boek baat te vind deur dit persoonlik en as ’n gesin te lees en te bestudeer.

Inleiding

Die Bybel is vol ware verhale van getroue manne en vroue. Hoe kan ons by hulle voorbeeld baat vind?

ABEL

‘Hy spreek nog, hoewel hy gesterf het’

Wat kan ons leer oor Abel en sy geloof, al word daar so min oor hom in die Bybel gesê?

NOAG

Hy “het met die ware God gewandel”

Voor watter uitdagings het Noag en sy vrou te staan gekom terwyl hulle hulle kinders grootgemaak het? Hoe het hulle geloof getoon deur die ark te bou?

ABRAM

‘Die vader van almal wat geloof het’

Hoe het Abram geloof geopenbaar? Op watter maniere sal jy graag Abram se geloof wil navolg?

RUT

“Waar u gaan, sal ek gaan”

Waarom was Rut bereid om haar familie en geboorteland agter te laat? Watter eienskappe het sy geopenbaar wat haar kosbaar in Jehovah se oë gemaak het?

RUT

“’n Voortreflike vrou”

Waarom is Rut en Boas se huwelik betekenisvol? Wat kan ons by Rut en Naomi leer oor familie?

HANNA

Sy het haar hart in gebed voor God uitgestort

Hanna se geloof in Jehovah het haar ’n situasie help verduur wat onmoontlik gelyk het.

SAMUEL

Hy “het grootgeword by Jehovah”

Wat was ongewoon omtrent Samuel se kinderjare? Wat het sy geloof opgebou toe hy by die tabernakel was?

SAMUEL

Hy het volhard ondanks teleurstellings

Ons kom almal voor ontberinge en teleurstellings te staan wat ons geloof toets. Wat kan ons uit Samuel se volharding leer?

ABIGAIL

Sy het goeie oordeel aan die dag gelê

Wat kan ons uit Abigail se moeilike huweliksituasie leer?

ELIA

Hy het rein aanbidding verdedig

Hoe kan ons Elia navolg wanneer ons te doen het met mense wat nie saamstem met wat die Bybel leer nie?

ELIA

Hy was waaksaam, en hy het gewag

Hoe het die profeet Elia ’n biddende gesindheid geopenbaar terwyl hy op Jehovah gewag het om sy belofte te vervul?

ELIA

Hy het vertroosting in sy God gevind

Watter gebeure het Elia baie neerslagtig laat word, so neerslagtig dat hy selfs gevra het om te sterf?

JONA

Hy het uit sy foute geleer

Was jy al so bang om ’n toewysing te aanvaar soos Jona was? Sy verhaal leer ons belangrike lesse oor Jehovah se geduld en barmhartigheid.

JONA

Hy het ’n les in barmhartigheid geleer

Hoe kan die verslag oor Jona ons help om ’n eerlike selfondersoek te doen?

ESTER

Sy het opgekom vir God se volk

Dit verg geloof en moed om selfopofferende liefde soos Ester te openbaar.

ESTER

Sy het verstandig, moedig en onselfsugtig opgetree

Hoe het Ester onselfsugtig opgetree ter wille van Jehovah en sy volk?

MARIA

“Kyk! Jehovah se slavin!”

Wat openbaar Maria se reaksie op die engel Gabriël se besoek oor haar geloof? Watter ander goeie eienskappe het sy geopenbaar?

MARIA

Sy het “in haar hart gevolgtrekkings gemaak”

Maria se ondervindinge in Betlehem het haar geloof in Jehovah se beloftes versterk.

JOSEF

Hy het beskerm, hy het voorsien, hy het volhard

Hoe het Josef sy gesin beskerm? Waarom het hy Maria en Jesus na Egipte geneem?

MARTA

“Ek het geglo”

Hoe het Marta selfs gedurende ’n tyd van droefheid merkwaardige geloof getoon?

PETRUS

Hy het gestry teen vrees en twyfelgedagtes

Twyfel kan ’n kragtige, vernietigende invloed op ons hê. Maar Petrus het sy vrees en twyfelgedagtes te bowe gekom.

PETRUS

Hy was lojaal ondanks beproewinge

Hoe het Petrus se geloof en lojaliteit hom gehelp om teregwysing van Jesus te aanvaar?

PETRUS

Hy het vergewensgesindheid by sy Heer geleer

Wat het Jesus Petrus oor vergifnis geleer? Hoe het Jesus getoon dat hy Petrus vergewe het?

Slot

Hoe kan jy aanhou om jou geloof te versterk en om jou hoop duidelik in gedagte te hou?

Jy sal dalk ook hiervan hou

GELOOF IN GOD

Volg hulle geloof na

Volg die voorbeeld van getroue manne en vroue in die Bybel, en kom nader aan God.

VIDEO’S

Volg hulle geloof na – Video’s

In hierdie videoreeks sal jy uit die voorbeelde van getroue mans en vroue in die Bybel kan leer.