Vrydag
“DEUR GOD GELEER OM MEKAAR LIEF TE HÊ” – 1 TESSALONISENSE 4:9
OGGEND
-
9:20 Musiekvideo
-
9:30 Lied 105 en gebed
-
9:40 VOORSITTERSREDE: “Liefde faal nooit” – Hoekom nie? (Romeine 8:38, 39; 1 Korintiërs 13:1-3, 8, 13)
-
10:15 SIMPOSIUM: Pasop om op dinge te vertrou wat vergaan!
-
Rykdom (Matteus 6:24)
-
Status en aansien (Prediker 2:16; Romeine 12:16)
-
Menslike wysheid (Romeine 12:1, 2)
-
Krag en skoonheid (Spreuke 31:30; 1 Petrus 3:3, 4)
-
-
11:05 Lied 40 en aankondigings
-
11:15 GEDRAMATISEERDE BYBELVOORLESING: Jehovah het aangehou om lojale liefde te betoon (Genesis 37:1-36; 39:1–47:12)
-
11:45 Jehovah is lief vir dié wat sy Seun liefhet (Matteus 25:40; Johannes 14:21; 16:27)
-
12:15 Lied 20 en pouse
MIDDAG
-
1:25 Musiekvideo
-
1:35 Lied 107
-
1:40 SIMPOSIUM: Liefde faal nooit ten spyte van . . .
-
’n Liefdelose kinderlewe (Psalm 27:10)
-
’n Moeilike werksomgewing (1 Petrus 2:18-20)
-
’n Goddelose skoolomgewing (1 Timoteus 4:12)
-
Chroniese gesondheidsprobleme (2 Korintiërs 12:9, 10)
-
Armoede (Filippense 4:12, 13)
-
Familieteenstand (Matteus 5:44)
-
-
2:50 Lied 141 en aankondigings
-
3:00 SIMPOSIUM: Die skepping leer ons van Jehovah se liefde
-
Die hemele (Psalm 8:3, 4; 33:6)
-
Die aarde (Psalm 37:29; 115:16)
-
Plante (Genesis 1:11, 29; 2:9, 15; Handelinge 14:16, 17)
-
Diere (Genesis 1:27; Matteus 6:26)
-
Die menseliggaam (Psalm 139:14; Prediker 3:11)
-
-
3:55 “Jehovah dissiplineer hom wat hy liefhet” (Hebreërs 12:5-11; Psalm 19:7, 8, 11)
-
4:15 ‘Beklee julle met liefde’ (Kolossense 3:12-14)
-
4:50 Lied 130 en slotgebed

