‘GETUIG DEEGLIK’ OOR GOD SE KONINKRYK

“Kom ons gaan besoek nou die broers”

Afrikaans
“Kom ons gaan besoek nou die broers”
https://cms-imgp.jw-cdn.org/img/p/1102009058/univ/art/1102009058_univ_sqr_xl.jpg
bt bl. 116

DEEL 6 • HANDELINGE 15:36–18:22

“Kom ons gaan besoek nou die broers”

“Kom ons gaan besoek nou die broers”

HANDELINGE 15:36

Watter belangrike rol speel kringopsieners in die Christengemeente? Watter seëninge bring dit mee wanneer ons teokratiese toewysings met ’n gewillige gees aanvaar? Hoe kan ons doeltreffend uit die Skrif redeneer, en waarom moet ons ons by ons gehoor aanpas? Ons sal die antwoorde op hierdie en ander vrae vind terwyl ons die apostel Paulus op sy tweede sendingreis vergesel.