‘GETUIG DEEGLIK’ OOR GOD SE KONINKRYK

‘’n Groot vervolging het teen die gemeente ontstaan’

Afrikaans
‘’n Groot vervolging het teen die gemeente ontstaan’
https://cms-imgp.jw-cdn.org/img/p/1102009047/univ/art/1102009047_univ_sqr_xl.jpg
bt bl. 44

DEEL 2 • HANDELINGE 6:8–9:43

‘’n Groot vervolging het teen die gemeente ontstaan’

‘’n Groot vervolging het teen die gemeente ontstaan’

HANDELINGE 8:1

Het eerste-eeuse Christene toegelaat dat toenemende teenstand hulle laat ophou om oor God se Koninkryk te getuig? Beslis nie. In hierdie deel sal ons sien dat wrede vervolging in werklikheid tot die uitbreiding van die predikingswerk gelei het.