Kommunikasie

Maak tyd vir mekaar

Vir baie getroude paartjies is dit moeilik om met mekaar te praat, selfs al is hulle bymekaar. Hoe kan paartjies die meeste van hulle tyd saam maak?

Hoe om tegnologie op sy plek te hou

Tegnologie kan goed of sleg wees vir jou huwelik. Hoe raak dit jou huwelik?

Hoe om probleme te bespreek

Mans en vroue kommunikeer op verskillende maniere. As jy die verskil verstaan, kan dit jou baie frustrasie spaar.

Hoe om ’n goeie luisteraar te wees

Om aandagtig te luister, is nie bloot ’n tegniek nie, maar is ’n blyk van liefde. Leer hoe jy ’n beter luisteraar kan wees.

Hoe om ’n kompromis aan te gaan

Vier sleutelstappe kan jou en jou huweliksmaat help om rusies te vermy en saam oplossings te vind.

Hoe om stilstuipe te voorkom

Hoe bereik party egpare die punt waar hulle weier om met mekaar te praat, en wat kan hulle doen om hulle geskille op te los?

Hoe om jou woede onder beheer te hou

Om oor te gee aan woede, kan sleg wees vir jou gesondheid, maar om jou woede te onderdruk, is ook sleg. Wat kan jy doen wanneer jou maat jou regtig irriteer?

Hoe om op te hou stry

Stry jy en jou maat alewig? Leer hoe Bybelbeginsels jou huwelik tot voordeel kan strek.

Hoe om kwetsende spraak te vermy

Wat kan jy doen as jy en jou huweliksmaat toegelaat het dat kwetsende woorde julle verhouding ondermyn?

Hoe om verskoning te vra

Wat as ek nie die enigste een is wat skuldig is nie?

Hoe om te vergewe

Waarom is dit soms so moeilik om te vergewe? Kyk hoe die Bybel se raad kan help.