Spring na inhoud

Jehovah se Getuies

Kies taal Afrikaans

Die huwelik

Sleutels tot sukses

Vertrou op God om ’n gelukkige huwelik te hê

Twee eenvoudige vrae kan jou help om jou huwelik te verbeter

Hoe kan ’n huwelik gelukkig wees?

Die Bybel se raad oor hoe om ’n gelukkige huwelik te hê, werk omdat dit kom van die Insteller van die huwelik, Jehovah God.

Suksesvolle gesinne — Spanwerk

Voel jy dat jy en jou huweliksmaat onder een dak bly, maar aparte lewens lei?

Hoe om ’n sukses van julle eerste huweliksjaar te maak

Is jy pas getroud? Die Bybel kan jou help om jou huwelik te versterk.

Hoe om respek te toon

Respek in die huwelik is nie ’n luuksheid nie—dit is ’n noodsaaklikheid. Hoe kan jy toon dat jy jou maat respekteer?

Behandel jou maat met respek

Hoe kan ’n man of ’n vrou op ’n respekvolle manier kommunikeer?

Toon waardering

Wanneer ’n man en vrou hard probeer om mekaar se goeie eienskappe raak te sien en waardering daarvoor te toon, word hulle verhouding gewoonlik sterker. Wat kan jou help om groter waardering te toon?

Hoe om liefde aan jou maat te betoon

Hoe kan huweliksmaats wys dat hulle regtig lief is vir mekaar? Kyk na vier voorstelle wat op beginsels in die Bybel gebaseer is.

Hoe om ’n meer toegewyde huweliksmaat te wees

Is toegewydheid in die huwelik soos ’n swaar gewig wat jou aan ’n slegte besluit vas­ketting of soos ’n anker wat julle huwelik stabiliteit kan gee?

Bly toegewyd aan jou huwelik

Wat versterk ’n huwelik? Wat verswak dit? Hoe kan jy jou toegewydheid versterk?

Wees lojaal aan mekaar

Behels getrouheid in die huwelik meer as om egbreuk te vermy?

Hoe om ’n sukses te maak van ’n tweede huwelik

’n Tweede huwelik bied uitdagings wat nie in ’n eerste huwelik ondervind word nie. Hoe kan ’n egpaar ’n sukses daarvan maak?

Mans—Maak julle huis ’n veilige hawe

’n Gesin kan finansiële sekuriteit geniet, maar emosioneel onveilig voel.

Die pad van geluk — Liefde

As ons gelukkig wil wees, is dit belangrik dat ons vir ander lief is en liefde van ander ontvang.

Wat die Bybel sê

Is dit in orde om voor die huwelik saam te bly?

Vind uit wat die Bybel oor liefde, seks en saamblyery sê.

Sê die Bybel iets oor huwelike tussen mense van dieselfde geslag?

Die Insteller van die huwelik weet ongetwyfeld die beste hoe om ’n permanente en gelukkige band te smee.

Is poligamie aanvaarbaar?

Het die idee by God ontstaan? Kyk na wat die Bybel oor poligamie sê.

Wat sê die Bybel oor gemengde huwelike?

Kyk na ’n paar Bybelbeginsels wat verband hou met rassegelykheid en gemengde huwelike.

Is die huwelik bloot ’n maatskaplike instelling?

Kyk hoe die godgegewe rolle in die huwelik ’n man en vrou kan help om gelukkig te wees.

Moet jy getroud wees om gelukkig te wees?

Kan ongetroude Christene gelukkig wees? In die Bybel vind ons God se beskouing van die huwelik en ook ’n volmaakte voorbeeld van iemand wat ongetroud gebly het.

Probleme en oplossings

Verhoudings met skoonouers

Drie wenke kan julle help om te verhoed dat probleme met skoonouers in huweliksprobleme ontaard.

Hoe om vreedsame verhoudings met julle familielede te behou

Julle kan julle ouers eer sonder dat julle huwelik daaronder ly.

Wanneer ’n huweliksmaat spesiale behoeftes het

Kyk na drie voorstelle wat huwelike kan help wanneer een huweliksmaat chronies siek is.

Wanneer huweliksmaats nie saamstem nie

Hoe kan huweliksmaats probleme oplos en in vrede saam woon?

Hoe om konflik in die huwelik te hanteer

Waarom ontstaan konflik, en wat kan jy doen om te keer dat dit jou huwelik vernietig?

Hoe om probleme in jou huwelik op te los

Bybelbeginsels kan jou help om probleme op ’n liefdevolle en respekvolle manier op te los. Kyk na vier belangrike stappe.

Hoe om verskille te hanteer

Het jy al ooit gevoel dat jy en jou huweliksmaat nie by mekaar pas nie?

Hoe om gegriefdheid te laat vaar

Gestel jou maat het iets gedoen wat jou seergemaak het. Beteken vergifnis dat jy die oortreding verklein of maak asof dit nooit gebeur het nie?

Suksesvolle gesinne — Vergewe

Wat kan jou help om nie net die verkeerde dinge in jou maat te sien nie?

Hoe kinders ’n huwelik verander

Vind uit hoe Bybelbeginsels ouers kan help om hulle by hierdie nuwe fase in die lewe aan te pas.

Wanneer die kinders die huis verlaat het

Party egpare kom voor groot uitdagings te staan wanneer hulle kinders groot is en die huis verlaat het. Wat kan ouers doen om by die “leë nes” aan te pas?

Wanneer ’n tragedie plaasvind

Kry die nodige ondersteuning.

Wanneer ’n vriendskap te heg raak

Sê jy vir jouself: ‘Ons is net vriende’? Indien wel, kan jy Bybelbeginsels ondersoek om te sien of jy jouself nie dalk flous nie.

’n Oplossing vir gesinsgeweld

Hoe kan Bybelbeginsels selfs die gewelddadigste mense help om hulle gedrag te verander?

Uitmekaar en egskeiding

As jy teleurgesteld is met jou huwelik

Voel dit of jy en jou huweliksmaat nou eerder selmaats as sielsgenote is? Kyk na vyf stappe wat jou huwelik kan help.

Is die lewe die moeite werd wanneer ’n huweliksmaat ontrou is?

Onskuldige huweliksmaats het al vertroosting in die Bybel gevind.

Wat die Bybel sê oor egbreuk

Beëindig egbreuk die huwelik?

Hoe om weer vertroue op te bou in ’n huwelik

As julle julle huwelik wil red ná ’n terugslag soos egbreuk, sal dit ’n moeilike uitdaging wees. Maar julle kan sukses behaal!

Laat die Bybel egskeiding toe?

Vind uit wat God toelaat en wat hy haat.

Is egskeiding die antwoord?

Wat moet jy doen as jou huwelik wankelrig is en lyk asof dit binnekort gaan ineenstort?

Hoe om ná ’n egskeiding voort te gaan met die lewe

Byna almal wat skei, vind dat die lewe daarna moeiliker is as wat hulle verwag het. Die praktiese raad in die Bybel kan jou help om die uitdagings van ’n egskeiding die hoof te bied.

Hoe beskou Jehovah se Getuies egskeiding?

Voorsien Getuies hulp aan paartjies met huweliksprobleme? Moet gemeentelike ouer manne die egskeiding van ’n Getuie goedkeur?