Spring na inhoud

Afsprake en verhoudings

Is ek reg om met iemand uit te gaan?

Vyf punte wat jou kan help om vas te stel of jy reg is om met iemand uit te gaan en om te trou.

Is dit net onskuldige pret wanneer jy flirt?

Wat beteken dit om te flirt? Waarom doen party mense dit? Is daar enige gevare?

Vriendskap of verliefdheid?—Deel 1: Watter seine kry ek?

Kyk hoe jy kan uitvind of iemand romantiese gevoelens vir jou het of net vriende wil wees.

Vriendskap of verliefdheid?​—Deel 2: Watter seine stuur ek?

Kan jou vriend dink dat jy meer as vriende wil wees? Kyk na hierdie wenke.

Wat kan ek van die huwelik verwag?—Deel 1

Watter voordele en uitdagings kan jy realisties van die huwelik verwag?

Wat kan ek van die huwelik verwag?—Deel 2

Vind uit hoe jy jou vir die onverwagte uitdagings van die getroude lewe kan voorberei.

Moet ons saambly voordat ons trou?

Party paartjies dink dat dit hulle sal help om gereed te wees vir die huwelik as hulle saambly. Is dit ’n goeie idee, of is daar ’n beter keuse?

Wat moet ek verwag wanneer ek met iemand uitgaan?

Drie algemene dinge om te verwag terwyl julle mekaar beter leer ken.

Is dit liefde of verliefdheid?

Leer wat verliefdheid en ware liefde beteken.

Wat sê die Bybel oor saambly sonder om te trou?

God se instruksies sê vir ons hoe om suksesvolle verhoudings in die gesin te hê, en sy standaarde bevoordeel altyd diegene wat dit volg.

Om met iemand uit te gaan – Deel 3: Moet ons opbreek?

Moet jy in ’n verhouding bly as jy twyfelgedagtes het? Hierdie artikel kan jou help om ’n besluit te maak.

Het Jehovah se Getuies reëls vir paartjies wat wil uitgaan?

Is dit net ’n vorm van vermaak om met iemand uit te gaan, of is dit ’n ernstiger saak?

Wat is ware liefde?

Bybelbeginsels kan Christene help om ’n goeie huweliksmaat te kies en om ná die troudag ware liefde aan mekaar te betoon.

Wanneer ’n verhouding eindig

Hoe kan jy aangaan met jou lewe nadat ’n verhouding misluk het?

Wanneer ’n verhouding nie uitwerk nie?

Leer hoe om die intense emosionele pyn te verwerk.