Familielede
Hoe om vreedsame verhoudings met julle familielede te behou
Julle kan julle ouers eer sonder dat julle huwelik daaronder ly.
Verhoudings met skoonouers
Drie wenke kan julle help om te verhoed dat probleme met skoonouers in huweliksprobleme ontaard.
Wat sê die Bybel oor die versorging van bejaarde ouers?
Die Bybel gee voorbeelde van mans en vrouens wat dit gedoen het. Dit gee ook praktiese raad vir mense wat bejaardes versorg.
Wat beteken dit om ‘jou vader en moeder te eer’?
Dit sal jou dalk verbaas om uit te vind wat hierdie gebod nie beteken nie.
Wanneer ’n geliefde terminaal siek is
Wat kan familielede doen om ’n geliefde wat terminaal siek is, te vertroos en te versorg? Hoe kan versorgers die verskillende emosies verwerk wat hulle dalk sal voel terwyl hulle vir die persoon sorg?
Verhoudings met diegene buite julle stiefgesin
Hoe kan Bybelbeginsels stiefouers help om ’n goeie verhouding te behou met vriende, familielede en selfs vorige huweliksmaats?

