DIE WAGTORING Maart 2014 | Wat God vir jou gedoen het

God gee ons die lewe en voorsien wat nodig is om dit te geniet, maar is dit al?

VOORBLADONDERWERP

Wat God vir jou gedoen het

Die goddelike beginsel “siel vir siel” help ons om te verstaan waarom God “sy eniggebore Seun gegee het”.

VOORBLADONDERWERP

’n Geleentheid wat jy nie moet misloop nie

Ons nooi jou om die Herdenking van Jesus se dood saam met ons by te woon.

LEWENSVERHAAL

Ek vind krag in my swakheid

’n Vrou wat aan ’n rolstoel gekluister is, ontvang weens haar geloof “krag wat bo die normale is”.

Geloofsvermenging​—Hoe beskou God dit?

Moet eenheid en broederskap ten alle koste nagestreef word? Die Bybel se antwoord sal jou dalk verbaas.

Die Woord van God in Middeleeuse Spanje

Wat het skoolkinders wat Bybeltekste op stukke leiklip oorgeskryf het, met Bybelsmokkelaars in gemeen?

Antwoorde op Bybelvrae

Daar is ’n noue verband tussen die sonde van die eerste mens, Adam, en die dood van Jesus. Hoe so?

Nog aanlyn materiaal

Wat sê die Bybel oor Paasfees?

Leer meer oor die oorsprong van vyf Paasgebruike.