DIE WAGTORING Julie 2014 | Waarom gebeur slegte dinge met goeie mense?

Moet God die skuld kry? Is dit slegte Karma? Sal lyding en boosheid vir ewig voortduur?

VOORBLADONDERWERP

Slegte dinge gebeur oral!

As daar ’n almagtige God is, waarom beskerm hy dan nie goeie mense teen slegte dinge nie?

VOORBLADONDERWERP

Slegte dinge gebeur met goeie mense—Waarom?

Die Bybel toon dat daar drie grondoorsake van lyding is.

VOORBLADONDERWERP

Wat God sal doen omtrent slegte dinge

Is die vooruitsig om in ’n wêreld te lewe waar slegte dinge nie met goeie mense gebeur nie, vir jou aanloklik?

DIE BYBEL VERANDER LEWENS

Ek het nêrens gegaan sonder my vuurwapen nie

Annunziato Lugarà was lid van ’n gewelddadige bende, maar ’n besoek aan ’n Koninkryksaal het sy lewe verander.

Hoe moet jy jou kinders dissiplineer?

Die Bybel beskryf drie aspekte van doeltreffende dissipline.

Het jy geweet?

Hoe het eertydse skeepsbouers hulle vaartuie waterdig gemaak? Hoe is vis in die ou tyd gepreserveer?

Kan jy die onsigbare God sien?

Leer hoe om met ‘die oë van jou hart’ te sien.

Antwoorde op Bybelvrae

Is gebed net ’n manier om hulp te vra?