DIE WAGTORING – STUDIE-UITGAWE Julie 2014

Hierdie nommer bevat die studieartikels vir 1 tot 28 September 2014.

Hulle het hulle gewillig aangebied—In Mikronesië

Diegene uit ander lande wat op hierdie Pasifiese eilande dien, kom dikwels voor drie algemene uitdagings te staan. Wat doen hierdie Koninkryksverkondigers hieromtrent?

“Jehovah ken dié wat aan hom behoort”

Hoe help die “fondament” en die “seël” in 2 Timoteus 2:19 ons om te identifiseer wie aan Jehovah behoort?

Jehovah se volk ‘doen afstand van onregverdigheid’

Watter verband is daar tussen die uitdrukking ‘doen afstand van onregverdigheid’ en gebeurtenisse in Moses se dag? Watter lesse kan ons uit hierdie gebeurtenisse leer?

LEWENSVERHAAL

Ek het ’n vader verloor en ’n Vader gevind

Lees die lewensverhaal van Gerrit Lösch, ’n lid van die Bestuursliggaam.

“Julle is my getuies”

Wat beteken dit om Jehovah se Getuies genoem te word?

“Julle sal getuies van my wees”

Waarom het Jesus gesê: “Julle sal getuies van my wees”, nie van Jehovah nie? Hoe kan ons ons ywer in die getuieniswerk behou?