Afrikaans
Die goeie nuus volgens Jesus
https://cms-imgp.jw-cdn.org/img/p/1011760/univ/art/1011760_univ_sqr_xl.jpg

Die goeie nuus volgens Jesus – ’n Oorsig van die reeks

’N VIDEOREEKS


Lokprent

Taal-ikoon.

Beskikbaar in 500+ tale

Hierdie video’s deel Jesus se leringe met mense regoor die wêreld in die taal van hulle hart

Bybel-ikoon.

Die Bybel is die draaiboek

Die karakters in die video’s se woorde kom direk uit die Evangelieverslae van Matteus, Markus, Lukas en Johannes

Navorsing-ikoon.

Deeglik nagevors

Daar is jare lank navorsing gedoen om seker te maak dat die details so akkuraat as moontlik is


Episodes

Episodes is ook met oudiobeskrywings beskikbaar vir blindes en dié wat swak sig het.

EPISODE 1

Josef en Maria ontvang die eer om Jesus, ’n kind soos geen ander nie, groot te maak.

EPISODE 2

Johannes die Doper kondig aan dat die Messias gekom het. Jesus begin met sy bediening.

EPISODE 3

Jesus leer Nikodemus, ’n Samaritaanse vrou en die mense van Nasaret, maar hulle reageer op verskillende maniere.

EPISODE 4

Jesus genees die siekes, dryf demone uit, maak dissipels en kies sy 12 apostels.

EPISODE 5

Nadat Jesus ’n groot skare gesond gemaak het, gee hy die Bergpredikasie – sy bekendste toespraak.

EPISODE 6

Jesus wek ’n weduwee se seun op, gebruik eenvoudige illustrasies om mense te leer en openbaar die motiewe van dié wat na hom luister.

Nog episodes kom binnekort

Nuwe episodes sal elke jaar vrygestel word totdat hierdie reeks van 18 episodes voltooi is. Die volgende episodes behoort in Mei 2027 vrygestel te word.


Hoe kan Jesus se leringe jou lewe verbeter?

Jehovah se Getuies sal jou graag help om meer oor Jesus te leer en oor hoe jy nou ’n gelukkiger lewe kan hê deur sy raad te volg. Om meer te leer, kyk wat jw.org bied of probeer ons gratis Bybellesse wat jou kan help.

Jy sal dalk ook hiervan hou

ANTWOORDE OP BYBELVRAE

Die waarheid oor Jesus

Vind direk uit God se Woord antwoorde op jou vrae oor Jesus.

ANTWOORDE OP BYBELVRAE

Hoekom word Jesus die Seun van God genoem?

Hoe is Jesus God se Seun as God nie letterlik die pa van ’n kind geword het soos wat mense kinders voortbring nie?

ANTWOORDE OP BYBELVRAE

Bewys Messiaanse profesieë dat Jesus die Messias was?

Kan daar meer as een Messias wees?

BELANGRIKE BYBELLERINGE

Waarom het Jesus gesterf?

Die Bybel heg groot waarde aan Jesus se dood. Het sy dood ’n doel gehad?