DIE WAGTORING November 2014 | Bestaan Satan werklik?

As Satan nie bestaan nie, is diegene wat hom vrees, mislei. Maar as Satan ’n bedrieglike manipuleerder is, is hy gevaarliker as wat die meeste mense dink.

VOORBLADONDERWERP

Bestaan Satan werklik?

Is Satan ’n simbool van boosheid of ’n geespersoon?

VOORBLADONDERWERP

Is Satan net ’n simbool van boosheid?

Twee Bybelverslae voorsien ’n oortuigende antwoord op hierdie vraag.

VOORBLADONDERWERP

Moet ons Satan vrees?

God stel vier voorsienings beskikbaar wat ons teen Satan se aanvalle kan beskerm.

’N GESPREK OOR DIE BYBEL

Wanneer het God se Koninkryk begin heers? (Deel 2)

Bybelprofesieë en ’n droom wat God aan die koning van Babilon gegee het, toon in presies watter jaar dit gebeur het.

VOLG HULLE GELOOF NA

“Hoe kan ek dan hierdie groot kwaad doen?”

Hoe het Josef die vasbeslote pogings weerstaan wat Potifar se vrou aangewend het om hom te verlei?

Antwoorde op Bybelvrae

Wat toon die opstandings wat Jesus verrig het oor sy beloftes vir die toekoms?

Nog aanlyn materiaal

Het God die Duiwel geskep om ons te toets?

ie Bybel se antwoord is logies sowel as vertroostend.