DIE WAGTORING Februarie 2011

SLEUTELS TOT GESINSGELUK

Skerp sedelike waardes by jou kinders in

Weet jou kind wat die waarheid is oor seks? Vind uit wat God se standaarde is en wat jy jou kinders moet leer.

LEER JOU KINDERS

God en haar vriendinne het haar liefgehad

Lees oor Jefta se dogter in Rigters hoofstuk 11. Hoe kan jy haar goeie voorbeeld volg?

ONS LESERS VRA

Aanvaar Jehovah se Getuies mediese behandeling?

Jehovah se Getuies aanvaar graag mediese behandeling, maar nie as dit in stryd is met Bybelbeginsels nie.