DIE WAGTORING – STUDIE-UITGAWE Januarie 2015

Hierdie nommer bevat die studieartikels vir 2 Maart tot 5 April 2015.

Hulle het hulle gewillig aangebied—In New York

Waarom het ’n suksesvolle egpaar uit hulle droomhuis na ’n klein woonstel getrek?

Dank Jehovah en word geseën

Hoe kan dankbaarheid jou help om beproewinge te verduur?

Waarom ons die Here se Aandmaal herdenk

Hoe weet jy of God jou ’n hemelse of ’n aardse hoop gegee het?

Bou ’n sterk en gelukkige huwelik

Gebruik vyf boublokke om ’n sterk en gelukkige huwelik te bou.

Laat Jehovah julle huwelik versterk en beskerm

Wat kan jy doen om egbreuk en die wrange vrugte daarvan te vermy?

Is onfeilbare liefde moontlik?

Die liefde wat in die Hooglied van Salomo beskryf word, bevat waardevolle lesse vir diegene wat wil trou en vir diegene wat reeds getroud is.