Kry die antwoorde op hierdie vrae

Kry die antwoorde op hierdie vrae
  1. 1. Wat is drie van die dinge wat Jehovah doen wat vir ons vreugde gee? (Ps. 32:1-10)

  2. 2. Hoe kan ons nou vreugde vind? (Ps. 5:11, 12; 91:14)

  3. 3. Hoe kan ons ons vreugde in die bediening behou al het ons uitdagings? (Hand. 13:50-52; Rom. 5:3-5)

  4. 4. Hoe kan ons dit vermy om ‘oorweldig te word’ en ons vreugde te verloor? (Luk. 21:34)

  5. 5. Hoe gee Jehovah ons vreugde? (Ps. 92:4, 5)

  6. 6. Wat sal ons help om Jehovah heeltyd voor ons te hou? (Rom. 1:20; Deut. 6:6-9; Fil. 4:6; Ps. 16:3)