Program vir die Ewige geluk-streekbyeenkoms vir 2026
Vrydag
Vrydag se program is gebaseer op Matteus 5:3 – “Gelukkig is dié wat besef dat hulle God nodig het.”
Saterdag
Saterdag se program is gebaseer op Handelinge 20:35 – “Dit maak ’n mens gelukkiger om te gee as om te ontvang.”
Sondag
Sondag se program is gebaseer op Matteus 13:16 – “Gelukkig is julle oë omdat hulle sien, en julle ore omdat hulle hoor.”
Inligting vir byeenkomsgangers
Hier kan jy meer inligting oor die streekbyeenkoms kry.
Jy sal dalk ook hiervan hou
OMTRENT ONS
Woon die streekbyeenkoms by vir 2026 – “Ewige geluk”
Ons wil jou graag uitnooi om hierdie jaar se streekbyeenkoms van drie dae wat deur Jehovah se Getuies gehou gaan word, by te woon.
BYEENKOMSTE
Jy word uitgenooi: “Ewige geluk”-streekbyeenkoms van Jehovah se Getuies vir 2026
Ons nooi jou na die “Ewige geluk”-streekbyeenkoms vir 2026 om uit te vind hoe ’n betekenisvolle verhouding met die Skepper jou kan help om ewige geluk te vind.
BYEENKOMSTE
Lokprent vir die Bybeldrama: Die goeie nuus volgens Jesus: Episode 4, 5 en 6
Wat het mense na Jesus toe getrek, en hoekom het dit die godsdiensleiers baie kwaad gemaak?

