Sal jy jou geliefdes wat gesterf het, ooit weer sien?
“Die uur kom waarin almal wat in die gedenkgrafte is, sy stem sal hoor en sal uitkom.” – Johannes 5:28, 29.
Die Bybel verseker ons van die volgende:
-
God sal ons geliefdes wat gesterf het, opwek. – Handelinge 24:15.
-
Hy wil hulle graag weer lewend maak. – Job 14:13-15.
Om meer te leer, gaan na jw.org.

