DIE WAGTORING Februarie 2015 | Hoe om jou werk te geniet

Baie mense geniet hulle werk en vind dit uiters lonend. Wat het hulle gehelp om ’n positiewe gesindheid teenoor harde werk te ontwikkel?

VOORBLADONDERWERP

Harde werk​​—⁠Is dit outyds?

Party mense dink dat harde werk benede hulle is. Maar baie ander geniet dit om hard te werk. Wat het hulle gehelp om tevredenheid uit hulle werk te put?

VOORBLADONDERWERP

Hoe om harde werk te geniet

Kyk na ’n paar praktiese wenke in die Bybel wat jou sal help om jou werk te geniet en tevredenheid daaruit te put.

’N GESPREK OOR DIE BYBEL

Waarom die Bybel ondersoek?

Hoewel die Bybel lank gelede geskryf is, het dit vandag nog praktiese waarde. Hoe kan Bybelbeginsels jou op alle gebiede van jou lewe help?

DIE BYBEL VERANDER LEWENS

Die Bybel se duidelike, logiese antwoorde het my beïndruk

Ernest Loedi het antwoorde op party van die belangrikste vrae in die lewe gevind. Die Bybel se duidelike antwoorde het hom ’n ware hoop vir die toekoms gegee.

VOLG HULLE GELOOF NA

“Is uitleggings nie ’n saak van God nie?”

Wat het Josef in staat gestel om die drome van die hoof van die skinkers, die hoof van die bakkers en Farao moedig uit te lê? Hoe het Josef in een dag van die tronk na die paleis gegaan?

Antwoorde op Bybelvrae

Stel jou die vrede en veiligheid voor wat een wêreldregering kan meebring. Waarom kan ons glo in God se belofte om so ’n regering te voorsien? Wie sal die ideale heerser daarvan wees?

Nog aanlyn materiaal

Is die Bybel ’n boek met menslike wysheid?

Let op wat die Bybel oor homself sê.