DIE WAGTORING Februarie 2013 | Wat ons leer by Moses
Kyk na drie van die goeie eienskappe wat Moses aan die dag gelê het en wat ons uit sy voorbeeld kan leer.
VOORBLADONDERWERP
Wie was Moses?
Hierdie getroue man word hooggeag deur Christene, Jode, Moslems en ander. Wat weet jy van hom?
VOORBLADONDERWERP
Moses—’n Man van geloof
Moses het sterk geloof gehad omdat hy God se beloftes die middelpunt van sy lewe gemaak het. Hoe kan jy soortgelyke geloof opbou?
VOORBLADONDERWERP
Moses—’n Man van nederigheid
Baie beskou nederigheid as ’n swakheid. Hoe beskou God hierdie eienskap? Hoe het Moses nederigheid geopenbaar?
VOORBLADONDERWERP
Moses—’n Man van liefde
Moses het liefde vir God en vir sy mede-Israeliete getoon. Watter lesse kan ons uit sy voorbeeld leer?
KOM NADER AAN GOD
“Hy is die God . . . van die lewendes”
God het die krag om die dood deur middel van die opstanding ongedaan te maak. Hoe betroubaar is hierdie belofte?
DIE BYBEL VERANDER LEWENS
“Hulle wou hê dat ek self moes seker maak wat die waarheid is”
Luis Alifonso wou ’n Mormoonse sendeling word. Hoe het ’n studie van die Bybel sy doelwitte en lewe verander?
SLEUTELS TOT GESINSGELUK
As jy ’n gestremde kind het
Kyk na drie uitdagings waarvoor jy moontlik te staan sal kom en hoe die wysheid in die Bybel kan help.
Wat is die “Evangelie van Judas”?
Is dit geskryf deur Judas, die dissipel wat Jesus verraai het? Moet dit ons begrip van die Christelike geloof beïnvloed?
Antwoorde op Bybelvrae
As God alles geskep het, is dit moontlik dat hy die Duiwel geskep het? Ondersoek wat die Bybel sê.
Nog aanlyn materiaal
Bybelkaart oor Esau
Hoe het Esau getoon dat hy nie heilige dinge waardeer nie? Druk hierdie Bybelkaart om uit te vind.
Sal jy barmhartig wees?
Delf dieper in die gelykenis van die barmhartige Samaritaan, en kyk watter lesse jy kan leer.

