DIE WAGTORING – STUDIE-UITGAWE Junie 2016
Hierdie nommer bevat die studieartikels vir 1-28 Augustus 2016.
Erken en waardeer Jehovah as ons Pottebakker
Hoe besluit God wie hy wil vorm? Waarom vorm hy hulle? En hoe doen hy dit?
Laat jy die Groot Pottebakker toe om jou te vorm?
Watter eienskappe sal jou vormbaar in Jehovah se hande maak?
“Jehovah ons God is een Jehovah”
In watter sin is Jehovah ons God “een Jehovah”, en hoe kan ons toon dat ons hom as “een Jehovah” aanbid?
Moenie toelaat dat ander se foute jou laat struikel nie
In Bybeltye het getroue knegte van God dinge gesê of gedoen wat ander seergemaak het. Wat kan ons uit hierdie Bybelse voorbeelde leer?
’n Goddelike eienskap wat kosbaarder is as diamante
Hierdie eienskap is van onskatbare waarde.
Vrae van lesers
Wie word afgebeeld deur die man met ’n sekretaris se inkhoring en die ses manne met wapens om mee te verbrysel, wat Esegiël in ’n visioen gesien het?

