DIE WAGTORING – STUDIE-UITGAWE Maart 2015

Hierdie nommer bevat die studieartikels vir 4 Mei tot 31 Mei 2015.

‘Dit is wat u goedgevind het’

Waarom het ons publikasies in onlangser jare party Bybelverslae dikwels op ’n eenvoudiger en duideliker manier verduidelik?

Sal jy ‘aanhou waak’?

Lees hierdie duideliker begrip van Jesus se gelykenis van die tien maagde. Dit vestig die aandag op die gelykenis se eenvoudige, dringende boodskap.

Vrae van lesers

In die verlede het ons publikasies dikwels van tipes en antitipes gepraat. Maar in onlangse jare word dit selde genoem. Waarom?

Leer uit die illustrasie van die talente

Hierdie artikel verfyn ons begrip van die gelykenis van die talente.

Gee lojale ondersteuning aan Christus se broers

Hoe ondersteun die skape Christus se broers?

Trou “net in die Here”—Is dit nog realisties?

Diegene wat vasbeslote is om Jehovah se raad te volg, maak sy hart bly en ontvang geestelike seëninge.