DIE WAGTORING – STUDIE-UITGAWE Junie 2014

Hierdie uitgawe bevat die studieartikels vir 4 tot 31 Augustus 2014.

“Maak die pad van jou voet gelyk” om vooruitgang te maak

Hoe kan jy struikelblokke verwyder en jou geestelike doelwitte bereik?

Vrae van lesers

Is verassing vir Christene aanvaarbaar?

Bied ondersteuning aan medegelowiges wat geskei is—Hoe?

Vind meer uit oor die moeilike omstandighede en emosies waarmee dié wat geskei is, te kampe het.

“Jy moet Jehovah jou God liefhê”

Vind uit wat Jesus bedoel het toe hy gesê het dat ons Jehovah met ons hele hart, siel en verstand moet liefhê

“Jy moet jou naaste liefhê soos jouself”

Wat het Jesus bedoel toe hy gesê het dat ons ons naaste moet liefhê? Hoe kan ons dit doen?

Onthou jy?

Het jy die onlangse nommers van Die Wagtoring noukeurig gelees? Toets jouself en sien watter Bybelvrae jy kan beantwoord.

Beskou jy menslike swakheid soos Jehovah dit beskou?

Jy kan ’n positiewer beskouing hê van broers en susters wat swak lyk.

Help ander om hulle volle potensiaal te bereik

Hoe kan ons jong en pas gedoopte broers help om vordering te maak?