ONTWAAK! September 2012 | Die oordeelsdag—Feit, fiksie en fantasie
Scenario’s van die oordeelsdag en die einde van die wêreld is niks nuuts nie. Wat is die feite en wat sê die Bybel?
VOORBLADONDERWERP
Gefassineer deur die oordeelsdag
Daar is baie voorspellings aangaande die einde van die wêreld. Is dit feit, fiksie of fantasie?
VOORBLADONDERWERP
Die oordeelsdag—Vrese loop hoog
Kyk na ses scenario’s wat mense vrees die einde van die beskawing kan meebring.
VOORBLADONDERWERP
Die oordeelsdag is dalk nie wat jy dink nie
Volgens die Bybel is ’n groot verandering aan die kom. Wat lê voor?
JONGMENSE VRA
Wat kan ek van die huwelik verwag?—Deel 1
Watter voordele en uitdagings kan jy realisties van die huwelik verwag?
Die Bybel—’n Boek van akkurate profesie, Deel 5
Jesus het sy lewe daaraan gewy om “die goeie nuus van die koninkryk” bekend te maak. Het sy boodskap saam met hom gesterf?
’n Kykie na vandag se dieretuine
Vind uit wat ’n hedendaagse dieretuin jou kan bied en wat hulle doen om bedreigde spesies te beskerm.
DIE BYBEL SE BESKOUING
Het jy georganiseerde godsdiens nodig?
Waarom het baie mense georganiseerde godsdienste verlaat? Hoe wil God aanbid word?
Middeleeuse meesters van die geneeskunde
Vind uit hoe mediese ontdekkings en uitvindsels deur mense soos Avicenna tot die grondslag van vandag se geneeskunde bygedra het.
Mediese alternatiewe vir bloedoortappings
Lees hoe vooraanstaande deskundiges uit meer as 40 lande op inligting oor mediese alternatiewe vir bloedoortappings gereageer het.
Ons beskou die wêreld
Die onderwerpe sluit in: Mediese toerisme in Asië, mense wat te veel take op ’n slag verrig, passiewe rokery, sterftes weens aardbewings en Rusland se hoë selfmoordsyfer.
Die veelsydige suurlemoen
Jy kan dit eet, die sap daarvan drink en vlugtige olie daaruit pers. Leer meer oor hierdie veelsydige vrug.
Vir gesinsbespreking
Leer hierdie maand van ’n dankbare melaatse, Moses en Jehovah se Getuies in Madagaskar.
agterblad
agterblad

