“God sal elke traan van hulle oë afvee, en die dood sal nie meer daar wees nie. Daar sal geen getreur, geen gehuil en geen pyn meer wees nie.” – Openbaring 21:4.
Die Bybel verseker ons van die volgende:
-
God veroorsaak nie ons probleme nie. – Jakobus 1:13.
-
Hy gee om oor wat ons deurmaak en sal ons uit ons moeilike tye red. – Psalm 34:17-19.
Om meer te leer, gaan na jw.org.

