JW Library vir Windows-toestelle

JW Library vir Windows-toestelle

Leer meer oor spesifieke kenmerke op JW Library deur stap vir stap die hulpvideo’s en handige wenke te volg. Kry antwoorde op algemene vrae oor die app.

 

 

Wat is nuut

Maart 2026 (Weergawe 15.7)

  • Die studievenster in die Bybel wys prente van spesifieke tonele vir uittreksels van Die goeie nuus volgens Jesus.

  • ’n Hele paar probleme is reggemaak, insluitende dié wat veroorsaak het dat die app staak.

Desember 2025 (Weergawe 15.6)

  • Gebruik die Soek-knoppie in die Biblioteek-opsie om publikasies, video’s en oudio volgens titel te vind.

  • ’n Hele paar probleme is reggemaak, insluitende dié wat veroorsaak het dat die app staak.

  • Die minimum bedryfstelsels wat ondersteun word, is Android 8.0, iOS 15, macOS met ’n M1- of nuwer skyfie, Windows 10 Weergawe 2004 of nuwer.

Oktober 2025 (Weergawe 15.5)

  • Spoed waarteen video en oudio gespeel word, word onthou nadat die app weer begin word.

  • Wanneer video’s oopgemaak word, word die voorruitprojeksie weggesteek. Om dit te vertoon, tik op die video.

  • ’n Hele paar probleme is reggemaak, insluitende dié wat veroorsaak het dat die app staak.

  • Die minimum bedryfstelsels wat ondersteun word, is Android 7.0, iOS 15, macOS met ’n M1- of nuwer skyfie, Windows 10 Weergawe 2004 of nuwer.

 

IN HIERDIE GEDEELTE

Algemene vrae​—JW Library (Windows)

Kry antwoorde op die vrae wat die meeste gevra word.