Maak vriende waar jy dit nie verwag nie
In hierdie drama verloor Akil kontak met sy vriende. Maar die verhaal van Dawid en Jonatan help hom om ’n vriend te maak waar hy dit nie verwag het nie.

PAS BYBELBEGINSELS TOE