4 JULIE 2016
WAT IS NUUT
Videowebblad op JW.ORG bygewerk
Die videowebblad op jw.org is bygewerk en het nou die volgende kenmerke:
Dit bevat alle jw.org-video’s.
Dit het ’n soekfunksie vir video’s in sekere tale.
Video’s word in dieselfde kategorieë georganiseer soos op die JW Library-app en die Video on Demand-soekfunksie op JW Broadcasting.
Jy kan die bygewerkte webblad vind deur die bestaande navigasieroetes te gebruik, insluitende PUBLIKASIES > VIDEO’S, die skakel Vind video’s op die jw.org tuisblad en die skakel Video’s onderaan elke jw.org webblad.
Sien die bygewerkte Video’s-webblad.

