23 JULIE 2018
WAT IS NUUT
Nuwe Wêreld-vertaling in Tok Pisin vrygestel
Op 20 Julie 2018 is die Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif in Tok Pisin in Port Moresby, Papoea-Nieu-Guinee, vrygestel. Die Nuwe Wêreld-vertaling is in sy geheel of gedeeltelik in 166 tale vertaal, insluitende 13 volledige hersiene uitgawes wat op die 2013-uitgawe gebaseer is.

