Afrikaans
Nuwe Wêreld-vertaling in Tetun Dili vrygestel
/assets/ct/28ada02fb0/images/syn_placeholder_sqr.png

19 NOVEMBER 2018
WAT IS NUUT

Nuwe Wêreld-vertaling in Tetun Dili vrygestel

Nuwe Wêreld-vertaling in Tetun Dili vrygestel

Die Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif is in Tetun Dili op 16 November 2018 in Dili, Timor-Leste, vrygestel. Die Nuwe Wêreld-vertaling is in sy geheel of gedeeltelik in 175 tale vertaal.