Afrikaans
Nuwe Wêreld-vertaling in Suid-Afrikaanse Gebaretaal vrygestel
/assets/ct/28ada02fb0/images/syn_placeholder_sqr.png

3 SEPTEMBER 2018
WAT IS NUUT

Nuwe Wêreld-vertaling in Suid-Afrikaanse Gebaretaal vrygestel

Nuwe Wêreld-vertaling in Suid-Afrikaanse Gebaretaal vrygestel

Die boek Matteus in die Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif is op 31 Augustus 2018 in Suid-Afrikaanse Gebaretaal in Johannesburg, Suid-Afrika, vrygestel. Die Nuwe Wêreld-vertaling is in sy geheel of gedeeltelik in 170 tale vertaal.