Afrikaans
Nuwe Wêreld-vertaling in Sena en Tshwa vrygestel
/assets/ct/28ada02fb0/images/syn_placeholder_sqr.png

24 SEPTEMBER 2018
WAT IS NUUT

Nuwe Wêreld-vertaling in Sena en Tshwa vrygestel

Nuwe Wêreld-vertaling in Sena en Tshwa vrygestel

Op 21 September 2018 is die Nuwe Wêreld-vertaling van die Christelike Griekse Geskrifte in Sena en Tshwa in Maputo, Mosambiek, vrygestel. Die Nuwe Wêreld-vertaling is al in sy geheel of gedeeltelik in 174 tale vrygestel.