Afrikaans
Nuwe Wêreld-vertaling in Moré vrygestel
/assets/ct/2fee4a8a5e/images/syn_placeholder_sqr.png

10 DESEMBER 2018
WAT IS NUUT

Nuwe Wêreld-vertaling in Moré vrygestel

Nuwe Wêreld-vertaling in Moré vrygestel

Die Nuwe Wêreld-vertaling van die Christelike Griekse Geskrifte in Moré is op 9 Desember 2018 in Ouagadougou, Burkina Faso, vrygestel. Die Nuwe Wêreld-vertaling is in sy geheel of gedeeltelik in 176 tale vertaal.