12 NOVEMBER 2018
WAT IS NUUT
Nuwe Wêreld-vertaling in Drehu vrygestel
Die Nuwe Wêreld-vertaling van die Christelike Griekse Geskrifte in Drehu is op 11 November 2018 in Nouméa, Nieu-Kaledonië, vrygestel. Die Nuwe Wêreld-vertaling is in sy geheel of gedeeltelik in 175 tale vertaal.

