Afrikaans
Nuwe gedeelte—“Bybelstudiehulpe”
/assets/ct/28ada02fb0/images/syn_placeholder_sqr.png

3 JULIE 2017
WAT IS NUUT

Nuwe gedeelte—“Bybelstudiehulpe”

Nuwe gedeelte—“Bybelstudiehulpe”

Daar is ’n nuwe gedeelte onder “Bybelleringe” op die jw.org-webwerf met die naam “Bybelstudiehulpe”. In hierdie gedeelte is daar boeke, video’s en ander hulpmiddele om jou te help om die Bybel te studeer. Die studiehulpe vir die boek Wat leer die Bybel werklik? wat voorheen onder die gedeelte vir “Tieners” verskyn het, sal nou hier verskyn.

Gaan na die gedeelte “Bybelstudiehulpe”.