Afrikaans
Hersiene Nuwe Wêreld-vertaling word in Frans vrygestel
/assets/ct/fa815d8e9f/images/syn_placeholder_sqr.png

20 JULIE 2018
WAT IS NUUT

Hersiene Nuwe Wêreld-vertaling word in Frans vrygestel

Hersiene Nuwe Wêreld-vertaling word in Frans vrygestel

Op 20 Julie 2018 is die hersiene uitgawe van die Nuwe Wêreld-vertaling in Frans in Parys, Frankryk, vrygestel. Dit kan nou in digitale formaat afgelaai word, insluitende die JWPUB-formaat wat in die JW Library-app gebruik word.

Laai die hersiene Nuwe Wêreld-vertaling in Frans af.