Afrikaans
Nuwe Wêreld-vertaling in Indiese Gebaretaal vrygestel
/assets/ct/28ada02fb0/images/syn_placeholder_sqr.png

16 APRIL 2018
WAT IS NUUT

Nuwe Wêreld-vertaling in Indiese Gebaretaal vrygestel

Nuwe Wêreld-vertaling in Indiese Gebaretaal vrygestel

Op 14 April 2018 is die boek Markus in die Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif in Indiese Gebaretaal vrygestel. Die Nuwe Wêreld-vertaling is in sy geheel of gedeeltelik in 164 tale vertaal.